Afrikaans is Maklik van Graad R tot 7
Hierdie webblad is om kinders te help wat Afrikaans as 1ste en 2de Taal gebruik in Skole.
Sedert 2016 bemagtig Afrikaans is Maklik onderwysers, ouers en leerders om Afrikaans met selfvertroue te bemeester. Ons bied kurrikulumgerigte, praktiese PDF-hulpbronne vir Graad R tot Graad 7 wat leer eenvoudig, effektief en prettig maak. Afrikaans is Maklik A-Z Boek Graad 1-7 Taal en Woordeskat /Language and Vocabulary, Skryfprojekte, Afrikaanse Hulpmiddels, Spelling Graad 1-7 Afrikaans met Engelse Betekenis, Werkskaarte, Begripstoetse, Oefen Toetse en Oefen Eksamen Hulpbronne vanaf R20.00 – R34.99
Koop aanlyn, laai onmiddellik af en druk gerieflike kwaliteit ondersteuning vir sukses, by die skool en tuis.
NB: Volgens kopiereg mag geen van ons werk sonder ons toestemming verkoop word nie.
Kies jou graad
Kies 'n graad om werkboeke en oefentoetse te sien.
Gewilde produkte
Kyk na ons topverkopers en nuwe werkboeke.
-

Graad 5 Direkte Rede en Indirekte Rede
R25,00 -

Graad 6 Direkte Rede en Indirekte Rede
R25,00 -

Graad 7 Direkte Rede en Indirekte Rede
R25,00 -

Graad 6 Oefen Eksamen Termyn 3
R34,00 -

Graad 7 Trappe van Vergelyking
R25,00 -

Graad 6 Trappe van Vergelyking
R25,00 -

Graad 5 Trappe van Vergelyking
R25,00 -

Graad 4 Trappe van Vergelyking
R25,00 -

Graad 3 Trappe van Vergelyking
R25,00 -

Graad 6 Gedig – Belangrike kenmerke van ‘n gedig
R25,00 -

Graad 5 Gedig – Springmielies
R25,00

































