Drieklanke – Graad 1-3 (20 BLAAIE) / AFRIKAANS
Drieklanke – Graad 1-3 (20 BLAAIE) / AFRIKAANS
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Drieklanke vir Graad 1–3: aai, eeu, oei en ooi – woorde, oefeninge en Engelse betekenisse (20 bladsye).
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Drieklanke soos aai, eeu, oei en ooi is ’n belangrike stap in leer lees. Hierdie drieklanke-pakket vir Graad 1 tot 3 werk deur elke klank met woordelyste en oefeninge.
Wat is ingesluit?
- Vier afdelings: aai (braai, kraai, papegaai), eeu (leeu, sneeu, spreeu), oei (koei, groei, seekoei) en ooi (mooi, rooi, ooievaar)
- Woordelys vir elke klank
- Vul-die-regte-woord-in-oefeninge en sinne om te lees
- Afrikaanse woorde met Engelse betekenisse
- Oefenbladsye om die woorde te skryf
- Inkleurprente
Vir wie is dit?
Vir leerders in die grondslagfase. Sien ook ons Graad 1 Afrikaans werkkaarte vir enkel- en dubbelklinkers en diftonge.
Formaat: PDF-aflaai, 20 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.