Graad 3 en 4 Verkleining – tjie en kie

Graad 3 en 4 Verkleining – tjie en kie

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Verkleining met -tjie en -kie vir Graad 3 en 4: reëls, woordelyste, oefeninge en antwoorde.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hoekom word dit stoeltjie maar koninkie? Hierdie verkleiningspakket vir Graad 3 en 4 verduidelik wanneer ’n woord -tjie of -kie kry, met baie voorbeelde.

Wat is ingesluit?

  • Reëls vir -tjie: woorde wat op l, r, n eindig, en ander
  • Reëls vir -kie: woorde wat op -ng eindig (die g val weg) en ander
  • Lang woordelyste: woord en verkleining
  • Gee die verkleining van die woorde in hakkies (in sinne)
  • Vul die verkleining in die oop blokkies in
  • Antwoorde vir al die oefeninge

Vir wie is dit?

Vir Graad 3- en 4-leerders. Vir al die verkleiningsuitgange sien ons verkleinwoorde -ie, -pie, -kie, -jie, -tjie, -etjie.

Formaat: PDF-aflaai, 14 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0