Graad 4 – Lees en Begrip Met Vrae En Memo
Graad 4 – Lees en Begrip Met Vrae En Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 4 lees en begrip: koerantberig, vrae en memo, met ’n videoskakel waarin die berig voorgelees en vertaal word.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hierdie Graad 4 lees-en-begriptoets gebruik ’n ware koerantberig: Sussies in Zoar stig leesgroep, oor twee susters wat ’n leesgroep begin. Leerders lees die berig en beantwoord vrae daaroor.
Wat is ingesluit?
- Koerantberig: Sussies in Zoar stig leesgroep
- Skakel na ’n YouTube-video waarin ’n onderwyser die berig voorlees en in Engels vertaal
- Begripsvrae met punte-toekenning
- Memo met antwoorde
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders, en veral handig as Afrikaans ’n addisionele taal is. Oefen verder met Paddavissies of die Graad 4 oefeneksamen.
Formaat: PDF-aflaai, 4 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.









Resensies
Daar is nog geen resensies nie.