Graad 4 Verlede Tyd – Toekomende Tyd – PDF
Hy dra sy tas – Hy het sy tas gedra – Hy sal sy tas dra. Hierdie Graad 4 werkkaart verduidelik in Engels hoe die verlede en toekomende tyd in Afrikaans werk, en oefen dit dan.
Wat is ingesluit?
- Reëls met Engelse verduideliking (bv. is verander na was)
- Werkkaart: skryf die sinne in die verlede en toekomende tyd
- Antwoorde
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders, en veral handig vir gesinne waar Afrikaans ’n addisionele taal is. Sien ook die Graad 3- en Graad 5-weergawes.
Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.









Resensies
Daar is nog geen resensies nie.