Graad 6 – Voornaamwoorde Meervoude Verkleining Trappe van Vergelyking
Graad 6 – Voornaamwoorde Meervoude Verkleining Trappe van Vergelyking
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 6 werkkaart: voornaamwoorde, meervoude, verkleining en trappe van vergelyking, met memo en Engelse notas.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hierdie Graad 6 taalwerkkaart hersien vier onderwerpe in een keer – met die Engelse terme langsaan, sodat dit ook maklik is vir gesinne waar Afrikaans ’n addisionele taal is.
Wat is ingesluit?
- Vul die korrekte voornaamwoorde (pronouns) in
- Gee die korrekte meervoud (plural)
- Gee die korrekte verkleining (diminutive)
- Trappe van vergelyking (degrees of comparison), met ’n Engelse nota oor wanneer jy watter trap gebruik
- Memo met antwoorde
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders. Sien ook die Graad 6 tye en negatief en die Graad 6 trappe van vergelyking.
Formaat: PDF-aflaai, 4 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.









Resensies
Daar is nog geen resensies nie.