Description
Graad 3 Kompleet R929.00
- Graad 3 Spelling Afrikaanse woord met Engelse Betekenis
- Graad 3 Sigwoorde (20 Blaaie) Woorde + Oefeninge
- Graad 3 Meervoude Woorde, Oefening, Toets en Antwoorde
- Graad 3 Be- Ge- Ver- Woorde Oefening en Toets- 11 blaaie
- Graad 3 Verkleinwoorde -ie, -pie, -kie, -jie, -tjie, -etjie (16 Blaaie)
- Graad 3 Verkleinwoorde (7 Blaaie) -ie, -pie, -kie,-jie, -tjie, -etjie 3 Toetse+ Memo
- Graad 3 Trappe van vergelyking (9 Blaaie) + Oefening + 2 Toetse + Memo
- Graad 3 – Graad 7 My Familie stamboom (12 blaaie) woorde + toetse + memo
- Graad 3 Begripstoets My familie (7 Blaaie) woorde + toets + memo
- Graad 3 Begripstoets Johan en Susan gaan Sirkus toe (11 Blaaie) + Toets + Memo
- Graad 3 Begripstoets Johan en Susan gaan kuier op die plaas (9 Blaaie)+ toetse + Memo
- Graad 3 – Voorvoegsels en Agtervoegsels – 2 Toetse met Memo Antwoorde
- Graad 3-5 D of T F of V klank en Spel Woorde (17 Blaaie) + Oefening + 2 Toetse + Memo
- GRAAD 3 – Deelteken + Kappie (7 Blaaie) Woorde + Oefening + 1 Toets + Memo
- Graad 3 Verlede tyd Toekomende tyd Toets + Memo
- Graad 3,4 Advertensie – Projek 4 – Opsomming, Voorbeeld, Toets plus Afrikaans en Engelse woorde
- Graad 1-3 Klinkers (27 Blaaie) Woorde + Oefeninge
- Graad 1-3 Dubbel Klinkers (21 blaaie) Woorde + Oefeninge
- Graad 1-3 Diftonge Twee klinkers (22 blaaie) Woorde + Oefeninge
- Graad 1-3 Drieklanke (20 blaaie) Woorde + Oefeninge
- Graad 1-3 Woorde oe en eu woorde, lees sinne, vrae, oefeninge, Toetse, Spelling, Afrikaanse Woorde – Engelse betekenis 12 Pages PDF Format
- Graad 1-3 Woorde ei en y 12 Blaaie. woorde, lees sinne, vrae, oefeninge, Toetse, Spelling, Afrikaanse Woorde – Engelse betekenis
12 Pages PDF Format - Graad 3 PDF – Oefen Toets, Vrae en Memo – Meervoude, Verkleining, Leestekens, Byvoeglike naamwoorde
- Graad 3 Antonieme/Antonyms (6 Blaaie), Woorde, 1 Toets, memo antwoorde
- Graad 3 Sinonieme/Synonyms (6 Blaaie), Woorde, 1 Toets, memo antwoorde
- Graad 3 PDF Voorsetsels Opsomming Woorde Toets en Memo
- Graad 3 Gedig + Kenmerke + Aktiwiteit + Vrae + Memo (7 blaaie)
- Graad 3 Volksverhaal, Kenmerke, Storie, Toets + Memo
- Graad 2-5 – Eindklank Woordbou WS3 – (46 Blaaie) – rd rt rg rk rm rp rs ng nk ns nt ts ld lk lp lm mp Woorde + Oefening + Toetse + Memo
- Graad 3 – Fabel Storie + Toets + Memo + Aktiwiteit + Rubriek
- Graad 3 PDF Legende Wolraad Woltemade Storie + Woordeskat + Toetse + Memo
- GRAAD 3-5 – Klank en Woordbou br dr fr gr kr pr tr vr – woorde – oefening + toets + memo (22 BLAAIE)
- Graad 3 Johan en Susan Uitvindsel Begrip Taal Oefen Eksamen 1 Woordeskat + Toetse + Memo
- Graad 3 Skryf jou eie storie – Opsomming + Voorbeeld + Rubriek
Reviews
There are no reviews yet.